sponsored links
Paranoia in Parow-Noord

Chords used :   D  xx0232
                A (x02220@1)x02220
                G (320003@1)320022
D (xx0232@1)      GHoe (320003@1)kan ek dit verwoord
         D (xx0232@1)              G (320003@1) 
Ja, die lewe gaan nog voort
        DEk (xx0232@1)lees my koerant en drink my gin
        ABel (x02220@1)Laura by die holiday Inn
       D (xx0232@1)                   GMaar (320003@1)sy help met 'n gesinsmoord
D (xx0232@1)               GSy (320003@1)help uit met 'n gesinsmoord

Voor die TV drink ek bier

Ek wil 'n pyp maak maar my vrou is hier

Die somerweer is drukkend

Die Tumble-draaier weer stukkend

Hoe kan 'n mens so die world cup vier

Hoe kan 'n mens die world cup vier

Chorus
D (xx0232@1)     ADis (x02220@1)paranoia in Parow-Noord
G (320003@1)     A (x02220@1)            DEn (xx0232@1)alles gaan normaal net soos dir hoort
DEk (xx0232@1)is 'n doos van belville-Oos
G (320003@1)            DJannie (xx0232@1)moer sy Sannie blou
G (320003@1)            DMa (xx0232@1)s�: " Kind, ek foeter jou "
G (320003@1)            D (xx0232@1)Gedra jou nou, hou op met skrou
G (320003@1)            DBly (xx0232@1)still, ons kyk dir heruitsending van die Cosby Show
A (x02220@1)            DFok (xx0232@1)voort in Parow-Noord

Ben om die hoek is kwaad

Want sy ex-vrou l� alweer op straat

Daar's geen teken van sy " E-type "

Sy's weg met alles tot die hosepipe

En vergas haar self met die advokaat

Sy vergas haar self met die advokaat

Slower verse
Ek droom nou van my NBS-teller

Ek is gebuig soos Uri Geller

Die swembad is vol chloor

Maar die tuinboy l� vermoor

Ek het my vinger nog op die sneller

Ek het my vinger nog op die sneller

Repear Chorus

Ek weet ek is verslaaf aan drank

Ek is oortrokke by die bank

My dogter is 'n boerepunk

My dankie tog vir my drie en 'n half meter lank
G (320003@1)   GFok (320003@1)voort, Fok voort

Ek maak my kar met BP vol

Ek rook nie meer tuis gegrooide zol

Maar ek kam my hare soos James Small

Maar dankie to die nuwe Suid-Afrika is tog soms 'n vet jol

Fok Voort, Fok Voort

In Parow-Noord

Show more
sponsored links
sponsored links