• Song:

    Af En Af

  • Artist:

    Kurt Darren

  • Album:

    Uit Die Diepte Van My H...

sponsored links
Tabbed by Zorro_Pieke

Standard Tuning
strumming - lively, mute between beats!!

Intro


  PM     PM      PM  PM
---0--x---0--x----0---0--x-- | 
---2--x---2--x----2---2--x-- | 
---2--x---2--x----2---2--x-- |      x2
---2--x---2--x----2---2--x-- | 
---0--x---0--x----0---0--x-- | 
---0--x---0--x----0---0--x-- | 


A
Oesters, sjampaign, kerse op die kantlyn,
E
Vyf en twintig rose om die rooiwyn
D                               A    E
Loftes Versveld was nooit so lekker soos nou nie.

A
Net jy en ek die wagte by die hek
      E
Ek moes wraggies elke liewe toutjie trek
          D                                       A
Om hierdie aand te re?l maar niks is ooit te veel vir jou nie

E
En nou begin die aksie liefie ??.



Chorus:

A                                E
Af af af en af ? gaan al die ligte in die nag nag nag
                             D
En sag speel daardie liedjie wat ons al twee like

Al ken ons nie die woorde nie
    A               E
Net oh oh oh we oh we oh

A
Op op op en op ?. gaan temperature
      E
In my kop kop kop moenie stop met al jou liefde
      D            
Dis ?n lekker lekker lawwe
        E                  A    E
skop hom tussen deurie pale ????.Aand





A                        
Ek het jou nou verras en toe jy o? sit
      E
Op daai mooi ring in die glas
                  D
En as ek kyk na hoe jou o? oplig
                        A    E
Dan voel ek heel verlig in my hart


A
Jy soen my weer en as ek iets wil s?
          E
Soen jy my nog ?n keer en fluister saggies ?Ja?
      D                              A
In my linker oor, dit maak my weer van vooraf verlief.


E
En nou begin die aksie liefie ??.

[chorus]



*palm muted verse
A
Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lug op
E
Ons klink ?n glasie en ek hou jou lippe dop
D                                   A   E
Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou


A
Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lug op
E
Ons klink ?n glasie en ek hou jou lippe dop
D                                   A
Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou


E
En nou begin die aksie liefie ??.

[chorus]


      D            
Dis ?n lekker lekker lawwe
        E                  A
skop hom tussen deurie pale ????.Aand
Show more
sponsored links
sponsored links