sponsored links
Laurika Rauch - Kyk Hoe Glinster Die Maan
-----------------------------------------

Ab (xx1114@1)                  Eb/Ab
Ek het in my kinderjare vas geglo in Kersfeesvader
    C#/Ab                        AbIn (xx1114@1)werklikheid ry hy mos met 'n slee
           Ab (xx1114@1)                           Eb/Ab
Maar hier stap hy deur die mielies met 'n streepsak en 'n kierie
      C#/Ab                       AbEn (xx1114@1)my boetie vra "Boer hy in Clocolan?"

C# (x43121@1)              EbWaar (x43121@3)is jou rendier en silwer spore
             Ab (xx1114@1)           C#Waar (x43121@1)is ons drome van gisteraand
               Ab (xx1114@1)             C#/Ab
Vlieg oor die bome met my drome
                      AbKyk (xx1114@1)hoe glinster die maan

Die winde van die winter het my kinderhart ontnugter
En boetie kry 'n rooi jas in die laai
Jonk van jare oud van dae huil ek hartseer in my kamer
Want jou fantasie het soos 'n droom verdwyn

Waar is jou rendier en silwer spore
Waar is ons drome van gisteraand
Vlieg oor die bome met my drome
Kyk hoe glinster die maan

In 'n brief van laterjare skryf ek "Liewe Kersfeesvader,"
Elke meisie het 'n spesiale wens
Vir 'n man so soet soos suiker met 'n motor sonder duike
En soen hy jou dink jy dis net 'n droom

Waar is jou rendier en silwer spore
Waar is ons drome van gisteraand
Vlieg oor die bome met my drome
Kyk hoe glinster die maan
 
    C#Ek (x43121@1)stap toe op 'n aand laat
        AbMet (xx1114@1)'n k?rel uit die Vrystaat
      C#Al (x43121@1)bestuur hy ook 'n bakkie
       AbS? (xx1114@1)ek Kersfeesvader dankie
            C# (x43121@1)          EbWant (x43121@3)al sy soene is soos suiker
          Ab (xx1114@1)       C#En (x43121@1)in sy hande 'n diamant

Vlieg oor die bome met my drome
Kyk hoe glinster die maan

C#/Ab  C#/Ab  A  D/A  D/A

A (x02220@1)                   E/AKinders (002100@1)om die boompie wag nou vir die oompie
    D/A (x00232@1)                        AMy (x02220@1)dogtertjie is net 'n bietjie bang
               A (x02220@1)
Maar hy stap sommer uit die branders
       D/AJa (x00232@1)die tye het verander
    E/A (002100@1)                            AMy (x02220@1)seuntjie vra "Woon hy in Jeffreysbaai?"

D (xx0232@1)                EWaar (022100@1)is jou rendier en silwer spore
             A (x02220@1)             DWaar (xx0232@1)is ons drome van gisteraand
               A (x02220@1)               D/AVlieg (x00232@1)oor die bome met my drome
                      AKyk (x02220@1)hoe glinster die maan

D/A (x00232@1)D/A (x00232@1)A (x02220@1)
Show more
sponsored links
sponsored links