• Song:

    Stille Rivierstroom

  • Artist:

    Nick Taylor

G (320003@1)          CJou (x32010@1)huis is waar jou hart is
C (x32010@1)   GMy (320003@1)hart is leeg geween
D (xx0232@1)         D (xx0232@1)Vandat sy verdwyn het
D (xx0232@1)Gwandel (320003@1)ek oral alleen

G (320003@1)	 C (x32010@1)Sing oor somer briese
C (x32010@1)  	     GJou (320003@1)weemoed sleep weer oor
D (xx0232@1)         DSaammet (xx0232@1)die lowerstruike
D (xx0232@1)          Gsing (320003@1)my 'n hemelse koor

Chorus:
G (320003@1)                  CLiefde, (x32010@1)Liefde's 'n stille rivierstroom
C (x32010@1)             Gwat (320003@1)vloei deur ons woestynland
D (xx0232@1)         DDroog (xx0232@1)die rivier weg
D (xx0232@1)                    Gdan (320003@1)sal al die klein vissies sterf


G (320003@1)        CEk (x32010@1)stap deur  stille strate
C (x32010@1)          GDie (320003@1)echo's maak my seer
D (xx0232@1)         DMy (xx0232@1)hart is soos my hande 
D (xx0232@1)                Gsoekend (320003@1)maar bly altyd leeg

G (320003@1)             CWoestyne (x32010@1)kan my nie keer nie
C (x32010@1)	GEk (320003@1)baan deur storms my weg
D (xx0232@1)         DEk (xx0232@1)sal die rivier weer terugvind
D (xx0232@1)	Gvoor (320003@1)hierdie klein vissie sterf

Chorus 


A nice Afrikaans song. Enjoy!

Show more