Hillside Lullaby by Gert Vlok Nel While playing this song play around with D Dsus4 Dsus2. Intro: De|-----2---2---2---------| (xx0232@1)B|-----------------3-----| G|---2---2---2---2---2---| D|-0---------------------| A|-----------------------| E|-----------------------| DEk (xx0232@1)bly hier in die dorp waar die treine fluit, A& (x02220@1)die shanters nag na nag die treine op die spore skuif, G (320003@1) E& (022100@1)ek is heel allright. DOnthou (xx0232@1)die dag toe jy by my sou bly. Ahoe (x02220@1)het ons storie toe verder verloop? Treine wat shunt, treine wat bly. DTreine (xx0232@1)wat altyd hier in kringe ry. D (xx0232@1) ADroom (x02220@1)van my & laat my vry vannag, D (xx0232@1) ADroom (x02220@1)van my & laat my vry vannag, D (xx0232@1) A (x02220@1) DA DA D (xx0232@1)Droom van my & laat my vry vannag. DVanoggend (xx0232@1)vroeg was daar 'n harde slag, Aonder (x02220@1)by die kant van die railwaybrug, G (320003@1) Emaar (022100@1)als was heel allright. DDit (xx0232@1)is net dat ek so na jou verlang, A& (x02220@1)in die meantime maak alles my bang, al my woorde l? leeg in my hand, Dwant (xx0232@1)my hart slaap by jou waar die treine sjant. D (xx0232@1) ADroom (x02220@1)van my & laat my vry vannag, D (xx0232@1) ADroom (x02220@1)van my & laat my vry vannag, D (xx0232@1) A (x02220@1) DA DA Droom van my & laat my vry vannag. END Tabbed by SjoukeB I hope this is useful! If you have any questions, suggestions, requests or comments; Mail me at: sjoukeb@gmail.com