Sprokie vir `n stadskind - Koos du Plessis ------------------------------------------ (original key is Bb) D (xx0232@1) G (320003@1) D (xx0232@1) A (x02220@1) A7D As die reen van stof en roet verby is en die rook verdwyn D (xx0232@1) G (320003@1) D (xx0232@1) A (x02220@1) A7 (x02020@1)D (xx0232@1)Sal daar in die sterrelose hemel `n neon boog verskyn G (320003@1) D (xx0232@1)En kyk maar goed want as jy hom vind A (x02220@1) D (xx0232@1)vertel ek vir jou `n sprokie my kind G (320003@1) D (xx0232@1)van `n skatkis met ou ketting gebind E (022100@1) A (x02220@1) A7A aan die neon boog se punt D (xx0232@1) G (320003@1) D (xx0232@1) A (x02220@1) A7D Volg hom elke nag oor swart riviere, oor kranse van beton D (xx0232@1) G (320003@1) D (xx0232@1) A (x02220@1) A7D As jy aanhou stap tien duisend ure sal jy dalk daar kom G (320003@1) D (xx0232@1)Maar hier moet jy jou nimmer laat bind A (x02220@1) D (xx0232@1)want so lui die ou, ou sprokie my kind G (320003@1) D (xx0232@1)as jy geluk en vrede wil vind E (022100@1) A (x02220@1) A7A soek die neon boog se punt D (xx0232@1) G (320003@1) D (xx0232@1) A (x02220@1) A7 (x02020@1)D (xx0232@1)Volg hom elke nag oor swart riviere, kyk nie een maal om D (xx0232@1) G (320003@1) D (xx0232@1) A (x02220@1) A7D Dalk vind jy die land van blou saffiere en dalk `n brokkie son