Koos Kombuis Bicycle Sonder 'n Slot D (xx0232@1) F#m (244222@1) G (320003@1) D (xx0232@1)Karin onthou jy ons kuiers met koeldrank F#m (244222@1) A (x02220@1) A7 (x02020@1)Alleen in die kaia van jeugtyd se groen D (xx0232@1) F#m (244222@1) G (320003@1) D (xx0232@1)Onthou jy die dae van skoolbank en kerse F#m (244222@1) G (320003@1) D (xx0232@1)Die nagte met honde en goed om te doen Refrein: D (xx0232@1) F#m (244222@1) G (320003@1) D (xx0232@1)Ek bring vir jou blomme ek gee jou genot F#m (244222@1) A (x02220@1) A7 (x02020@1)Ek leen jou my bicycle sonder `n slot D (xx0232@1) F#m (244222@1) G (320003@1) D (xx0232@1)Ek weet dit is laat en jou ma-hulle slaap F#m (244222@1) G (320003@1) A (x02220@1) D (xx0232@1)Maar ek moes net vir jou s�, ek het jou lief, lief soos die Kaap D (xx0232@1) F#m (244222@1) G (320003@1) D (xx0232@1)Saam het ons bulte geklim in die somer F#m (244222@1) A (x02220@1) A7 (x02020@1)en fietsgery al op die soom van `n droom D (xx0232@1) F#m (244222@1) G (320003@1) D (xx0232@1)Wat is jy as jy groot is, is die lewe net stroomop F#m (244222@1) G (320003@1) D (xx0232@1)Al ons vrae het gewapper soos vli�ers aan `n boom D (xx0232@1) F#m (244222@1) G (320003@1) D (xx0232@1)Karin verstaan jy dat jare soos wyn F#m (244222@1) A (x02220@1) A7 (x02020@1)Kan oud word in kanne vol vriendskap en son D (xx0232@1) F#m (244222@1) G (320003@1) D (xx0232@1)Weet jy dat net kinders liewe Jesus kan lief h� F#m (244222@1) G (320003@1) D (xx0232@1)Maar dat kinders die w�reld al meer gaan verstom