Valerie - Koos Kombuis D (xx0232@1) CValerie (x32010@1)van Rondebosch G (320003@1) DMet (xx0232@1)die lag en stem soos groentesop D (xx0232@1) CSy (x32010@1)maak vir my sulke lekker kos G (320003@1) DKoffie (xx0232@1)en toast met peanutbotter op D (xx0232@1) CSy's (x32010@1)in 'n woonstel bo die Main Road G (320003@1) DKarre (xx0232@1)ry heelnag verby D (xx0232@1) CMaar (x32010@1)Valerie, sy kom van Goodwood G (320003@1) DDis (xx0232@1)hoekom sy so lekker vry KOOR: D (xx0232@1) CValerie, (x32010@1)my hart is nat G (320003@1) DWaar (xx0232@1)jy verbygeskuur het D (xx0232@1) CMaar (x32010@1)Valerie, kind, weet jy wat G (320003@1) DEk (xx0232@1)wonder nou nog wat gebeur het Sy't grootgeword in Van's Cafe Sy wys my al haar foto's Die mense dag sy's 'n take-away Agter die till vandat sy so groot is Haar voete is plat soos die Cape Flats Haar gesig is 'n Renoir-skildery Ja, ek het Valerie so lief My Valerie van Van's Cafe