Intro: Cadd9, D, G, Em7 x2 Cadd9 D G Goeiemôre Em7 Cadd9 D G Em7 en die dwelms skree nog "fopgenade" Cadd9 D Hierdie snare G Em7 Cadd9 D resoneer my gedagtes nie meer Cadd9 G En net die wysheid wat in my vries Cadd9 G 'n Skare sonder monde, net geheueverlies D/F# Ladaa (laa) G Lada-doedaa D/F# Ladaa G Ladadoedaa (hoeha-hoehoeha-hoehaa) G G Niks soos om aan haar nek te ruik Cadd9 G En vir 'n oomblik jou en alles om jou se bestaan te vergeet en vry wees Cadd9 Em7 D G Die onafwendbare vrees, vry (vry) wees Cadd9 Em7 D Sonder mislukte idees, vry wees te kan D/F# G Obsene strewe na waarheid en liefde en waarheen gaan jy G waarheen gaan jy D/F# Obsene strewe na waarheid en liefde en G Cadd9 Waarheen gaan jy in die oggende? G En die dwelms fungeer jou are Cadd9 G G Die stilte sluk hard aan die niksheid, die niksheid Cadd9 G Cadd9 G Wat geraas uitdeel, maar meestal verstik aan die bitter pil van 'n vol bar D/F# G Obsene strewe na waarheid en liefde en waarheen gaan jy G waarheen gaan jy D/F# Obsene strewe na waarheid en liefde en G Waarheen gaan jy volgende? Cadd9 G Met die wysheid wat in my vries Cadd9 G Skare sonder monde, net geheueverlies G Maar daar's niks soos om aan haar nek te ruik Cadd9 G Em7 D G En vir 'n oomblik jou en alles om jou se bestaan te vergeet en vry wees Cadd9 Em7 D G Die onaf-wendbare vrees, vry (vry) wees Cadd9 Em7 D Sonder mis-lukte idees, vry (vry) wees G Cadd9 Niks soos om aan haar nek te ruik Em7 D/F# En vir 'n oomblik jou en alles om jou se bestaan te vergeet http://www.musicians.co.za/Musicians/Bands/Lukraaketaar/Default.html