Groet sonder woorde- Koos Du Plessis G C Laat ons nie praat nie; D G die tyd is verby. G C Niemand is kwaad nie D G en albei is vry. C G Kom kyk deur die ruite: D G die nag staan in blom. G C Woorde hoort buite D G want hartseer is stom. G C Lê jou kop hier teen my skouer; D G laat jou hart sy paaie gaan. G C Stilweg word ons wys en ouer- D G eendag sal ons dalk verstaan. G C Maar tot die ryp kraak onder skoene wat geen D G ander haard of tuiskoms ken, G C gun ek my nog visioene van een D G wat die hele wêreld wen. G C Jy hoor my nie meer nie; D G ek sê maar totsiens. G C En sal jou nie steur nie; D G ek loop ongesiens, G C want jy is in oorde D G waar drome nog blom. G C Ek groet sonder woorde, D G want hartseer is stom. G C want jy is in oorde D G waar drome nog blom. G C Ek groet sonder woorde, D G want hartseer is stom. geplaas deur Selim Abdou, dis die eerste afrikaanstalige lied wat ek ooit gehoor het. Met dank aan Jasper Van Zyl.