#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------# #This file is the author's own work and represents their interpretation of the # #song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. # #------------------------------------------------------------------------------## SONG: katriena ARTIST: karen zoid ALBUM: poles apart TYPE: Guitar Tablature TABBED BY: freakazoid EMAIL: chrisnaherbst@gmail.com chords used 1 E 2 3 Am e:|-5-| |-0-| |-3-| |-5-| |-0-| a:|-7-| |-2-| |-5-| |-5-| |-0-| d:|-7-| |-2-| |-5-| |-7-| |-2-| g:|-6-| |-1-| |-4-| |-7-| |-2-| b:|-5-| |-0-| |-3-| |-5-| |-1-| e:|-5-| |-0-| |-3-| |-5-| |-0-| katriena INTRO: e:|------------------------------------------------------------------------------------------------| a:|------------------------------------------------------------------------------------------------| d:|---------------------3-------------------3---------------------3-------------------------3----3-| g:|---1-0-0-0-1-0-0-1-0 ---1-0-0-0-1-0-0-1-0-----1-0-0-0-1-0-0-1-0---------1-0-0-0-1-0-0-1-0--1-0--| b:|--3--------------------3---------------------3-------------------------3------------------------| e:|-0--------------------0-------------------3-0-----------------------3-0-------------------------| 1 E sy stap deur die bos deur die enkel voetpad 2 3 sy stap deur die bos deur die eensame dag 1 E die stilte wat roep soos die mens se verlange 2 3 die mens se verlange alleen met slentergang 1 E sy voel hoe die wind deur die blare ritsel 2 3 sy hoor nou 'n voel met 'n vrolike fluit 1 E sy dink aan die mens en die ewige lewe 2 3 die ewige lewe vreugvolle fees Am E katriena katriena katriena katryn E Am is lief vir haar lewe en lief vir haar wyn Am E katriena katriena katriena katryn E Am is lief vir haar lewe en lief vir haar wyn 1 E sy deel haar pad met die heroin monster 2 3 sy voel hoe sy asem in haar ore fluister 1 E sy sien, sy versteen as die lewe wyk 2 3 as die lewe wyk na die ewigheid Am E katriena katriena katriena katryn E Am wees lief vir haar lewe en lief vir haar wyn Am E katriena katriena katriena katryn E Am wees lief vir haar lewe en lief vir haar wyn 1 E sy voel hoe 'n rilling in haar rug afwriemel 2 3 sy sien hoe die engel van die dood vir haar staar 1 E die stilte word warm die lewe word donker 2 3 die wereld word donker as sy dood neer slaan Am E katriena katriena katriena katryn E Am was lief vir haar lewe en lief vir haar wyn Am E katriena katriena katriena katryn E Am was lief vir haar lewe en lief vir haar wyn Am katriena heroina E katriena amfetamina Am katriena kokaina E katriena liefde het 'n lettergreep Am katriena katriena katriena katryn E was lief vir haar lewe en so bietjie vir my Am katrien katriena katryn E was te opgevang in haar sadness en pyn e:|------------------------------------------------------------------------------------------------| a:|------------------------------------------------------------------------------------------------| d:|---------------------3-------------------3---------------------3-------------------------3----3-| g:|---1-0-0-0-1-0-0-1-0 ---1-0-0-0-1-0-0-1-0-----1-0-0-0-1-0-0-1-0---------1-0-0-0-1-0-0-1-0--1-0--| b:|--3--------------------3---------------------3-------------------------3------------------------| e:|-0--------------------0-------------------3-0-----------------------3-0-------------------------| luister net na die song vir die strumming. bg is my 2de tab entry, so as ek chords getab het laat weet my asseblief. ek was nie seker wat die name van seker van die chords was so ek verwys maar na hulle as 1, 2, en 3.enige bydraes en of ander karen zoid tabs is my email adress is chrisnaherbst@gmail.com