These chords match the song melody as it is performed by Johannes Kerkorrel. C as jy my kon volg G7 C op die vleuels van die wind G7 na werelde oorkant die maan Dm G7 C Am sou jy my spoor in die melkweg vind D7 G7 my tent tussen die sterre sien staan C want ek is nog jonk G7 C en die wereld is oud G7 sy skadu val ver deur die ruim Dm G7 neem nou my hand C Am want die nag word koud D7 G7 en waarom sal ons nog versuim? C as jy my kon liefhe G7 C tot alles vergaan en nooit, ooit G7 die skeiding sou vrees Dm G7 sou ons die lewe C Am kon leer verstaan D7 G7 'n oomblik gelukkig kon wees C want ons is nog jonk G7 C en die wereld is oud G7 en voor ons het almal gefaal Dm G7 neem nou my hand C Am want die nag word koud... G7 C dis nou dalk die heel laaste maal