G C Jou huis is waar jou hart is C G My hart is leeg geween D D Vandat sy verdwyn het D G wandel ek oral alleen G C Sing oor somer briese C G Jou weemoed sleep weer oor D D Saammet die lowerstruike D G sing my 'n hemelse koor Chorus: G C Liefde, Liefde's 'n stille rivierstroom C G wat vloei deur ons woestynland D D Droog die rivier weg D G dan sal al die klein vissies sterf G C Ek stap deur stille strate C G Die echo's maak my seer D D My hart is soos my hande D G soekend maar bly altyd leeg G C Woestyne kan my nie keer nie C G Ek baan deur storms my weg D D Ek sal die rivier weer terugvind D G voor hierdie klein vissie sterf Chorus A nice Afrikaans song. Enjoy!