G Gister was jy my vriend gewees Toe moes ek in 'n dagblad lees C Jy't my skoonfamilie sleggese^ G En jy wil al my spaargeld ook nog he^ Jou vierde vrou het jou so pas verlaat jy wil nou nooit meer oor haar praat Dik gerook van die goedkoop zol Sit en stuur jy e-posse die wereld vol KOOR: Am O moenie huil nie, o moenie ween nie F O moenie dink jy is die enigste een nie D Jy was nog nooit rerig alleen nie G C D Jy was nog nooit in Langstraat as dit reen nie Jy dink mos jy't vreeslik seergekry Jy glo jy's al ou wat so ly Maar ek het nuus vir jou vanaand, ou maat Die hele wereld suffer in 'n doodloopstraat Daar's orals moord en oorlog in die nag Daar's commuters wat vir trein wag Ken jy die hongersnood in Bangladesh? Weet jy van mense wat in karre crash? KOOR: BRUG: Em Jy't my een keer te veel teleurgestel Ek sal nooit weer jou plaaslyn bel C Die kampvuur le^ vol koue as D C G Daar's dooie kole waar ons vriendskap was Die lug is nie net een soort blou nie Die heelal draai nie net om jou nie Mo^re is mos nog 'n dag Jy't verniet gedink jy gaan laaste lag KOOR: