Laurika Rauch - Die Gang ------------------------ 1ste Vers: G D7 G In die donker gang is 'n lig wat skyn C G D Maar die vlam is delikaat en fyn G C D G En ek het verlang na die lentetyd Am7 G D G Op my oom se plaas sonder elektrisiteit 2de Vers: My tannie s?: My kind, my kind Die liefde en die motte is blind Vanmelee se dae in die lentetyd Was daar wel, ja wel 'n bietjie elektrisiteit REFREIN: G Am D Diep in die donker gang G Het ek na iets verlang Am7 D Ek het die wind hoor sing G Lente sal liefde bring C D Ek het die dag hoor kwyn G C Dis net die son wat nou verdwyn G G7 En soos die aarde draai G C G Sal 'n haan weer kraai 3de Vers: In die donker gang is 'n skildery Van De Wet, Cronj?, en De la Rey En die perde se o? het moeg gelyk Want die strewe na vrede is 'n eindelose stryd 4de Vers: Laat een aand word die dag soos nag Die storm bars met al sy krag En ek het in die gang weggekruip Want ek was so bang vir die elektrisiteit REFREIN 5de Vers: In die donker gang word die vlam weerkaats In die prent waar die skadu's dans Maar die vlam is delikaat en fyn En dit kan soos'n dief in die donker nag verdwyn REFREIN