Lied: Kom Laat Ons Sing Sanger: Laurika Rauch 1ste Vers: D G A D Net soos 'n ongenooide gas G A D So sal die liefde jou verras G A D Ek het 'n wyse ou uil hoor sing G D A D Dis 'n tydelike ding 2de Vers: Die liefde kom die liefde gaan Eendag sal ek dit wel verstaan Tot daardie dag sal ek onthou Ek was baie lief vir jou REFREIN: D Kom laat ons sing G Kom laat ons sing A D Dis 'n tydelike ding D7 G Later sal ek tog onthou A D Ek was baie lief vir jou 3de Vers: Wat sal dit my My dan baat as ek jou altyd, altyd haat Dis mos 'n tydelike ding So het 'n wyse ou uil gesing 4de Vers: Maar ek sal sing Ja, ek sal sing Van hierdie tydelike ding Die liefde bring jou dalk plesier As dit net 'n bietjie duur REFREIN x 2 Ek was baie lief vir jou x 2