Laurika Rauch - Stuur groete aan Mannetjies Roux ------------------------------------------------ Bb F7 Bb Eb Bb F7 Bb Bb Eb Bb My oom se motor is 'n ou masjien F7 Bb F7 Hy maak dit vol met dieselien Bb Bb7 Cm/E En hy sing in die strate as hy ons kom sien Bb F7 Bb My oom is oud en ek is skaars dertien Bb Eb Bb My oom drink koffie en my tannie tee F7 Bb F7 Ek vra oor die re?n en hy s? "Ja nee" Bb Cm/E Ek hy drink soet koffie met sy een oog toe Bb F7 En hy praat weer oor die drie van Mannetjies Roux Bb Eb Bb O, stuur ons net so 'n bietjie re?n F7 Bb My oom het 'n tenk vol dieselien Bb Eb En se?n my pa en se?n my ma Bb F7 Bb En my oom op sy plaas in Afrika Oom het gesukkel op 'n plaas Want die son was te warm en die re?n te skaars En die man van die bank het net sy kop geskud Want my oom ja my oom was te diep in die skuld My oom se motor is 'n ou masjien Hy maak dit vol met dieselien En hy ry na die lande vaal En sy o? grou O, stuur ons net so 'n bietjie re?n My oom het 'n tenk vol dieselien En se?n my pa en se?n my ma En my oom op sy plaas in Afrika As jy in die oggend in die lande stap Hoor jy nog sy motor met sy klak, klak , klak Maar my oom ja my oom se o?'s nou albei toe In sy brief stuur hy groete aan Mannetjies Roux O, stuur ons net so 'n bietjie re?n My oom het 'n tenk vol dieselien En se?n my pa en se?n my ma En my oom op sy plaas in Afrika