Laurika Rauch - Die Nostalgie ----------------------------- 1ste Vers: NC C G Kom sit styf hier teen my, jou kop agteroor F G C Hoor jy hoe sag val die re?n ? C G Die dag is verby, nog 'n week, nog 'n maand F G C Waar loop die tyd met ons heen ? G Em Onthou jy hoe ver moes ons skool toe stap F G C En sou jy my fliek toe vra C G Dan moes ons jou tjor aan die brand kry, ek en jy F G C Ja, dit was die goeie ou dae REFREIN 1: NC F G C My held was Elvis, my Elvis, my "Heartbreak Hotel" F G C Toe jy nog vir my met 'n tiekie kon bel F G C Kom ons klink 'n rooi glasie wyn op ons skete en pyn F G C En gee ons oor aan die nostalgie 2de Vers: Die kiekies is dof, die albums vol stof Kyk hier bak ma haar beskuit Daar stamp Stephanus vir Mien in die dam O hoor jy die wind tee die ruit ? Die kindergesiggies, die sterre se liggies Laat jou van voor af onthou Ou vriende is dood, die kleinspan word groot Ja, kyk net waar staan ons nou 2de REFREIN: Draai weer daai "Ramblin' Rose"-plaat van Nat "The King" Cole En "Your Cheating Heart" en "He'll Have To Go" Kom ons ruil 'n dag se rumoer vir 'n outydse toer En gee ons oor aan die nostalgie BRUG: Em Am Onthou jy die saam besluit F C Liefde had geen perke Em Am Saam veg teen die steiltes uit F G Hier staan ons nou, sterker en sterker oe REFREIN 1 (sonder die "My held was": begin by "Elvis"")