Capo op die 1ste balk INTRO: G C G C G Em C D G C G C Iewers hier binne in my bokkie, klop my ou hart nes �n toktokkie G Em C D Ek droom van �n warm kersfeesdag en 'n meisiekind sonder haar sokkies G C G C Nes �n bicycle sonder sy klokkie, nes �n lollypop sonder sy stokkie G Em C D Nes �n hoenderhaan met sy kop afgekap hardloop ek agter my bokkie C D G C D G Waai windjie waai, die dae gaan verby C D G Em More kom daar �n groot geluk C D G C G C G Em C D Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my G C G C Bokkie ek willie vir jou jokkie, of jy my liefhet weet ek okkie G Em Ek droom van jou voor die sendingkerk C D In jou wit hoed en jou mooi rooi rokkie G C Bokkie met die blou doek op jou koppie G C Die klokkie in my hart wil okkie stoppie G Em Vanaand sing ek soos 'n bok wat bl�r C D want die verlange hou nooit oppie C D G C D G Waai windjie waai, die dae gaan verby C D G Em More kom daar 'n groot geluk C D G C G C G Em Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my C D Dan staan sy, o dan staan sy ier langs G C G C Iewers hier binne in my bokkie, klop my ou hart nes 'n toktokkie G Em C D Ek droom van 'n warm kersfeesdag en my meisiekind sonder haar sokkies C D G C D G Waai windjie waai, die dae gaan verby C D G Em More kom daar 'n groot geluk C D G Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my