Koos Kombuis Bicycle Sonder 'n Slot D F#m G D Karin onthou jy ons kuiers met koeldrank F#m A A7 Alleen in die kaia van jeugtyd se groen D F#m G D Onthou jy die dae van skoolbank en kerse F#m G D Die nagte met honde en goed om te doen Refrein: D F#m G D Ek bring vir jou blomme ek gee jou genot F#m A A7 Ek leen jou my bicycle sonder `n slot D F#m G D Ek weet dit is laat en jou ma-hulle slaap F#m G A D Maar ek moes net vir jou s�, ek het jou lief, lief soos die Kaap D F#m G D Saam het ons bulte geklim in die somer F#m A A7 en fietsgery al op die soom van `n droom D F#m G D Wat is jy as jy groot is, is die lewe net stroomop F#m G D Al ons vrae het gewapper soos vli�ers aan `n boom D F#m G D Karin verstaan jy dat jare soos wyn F#m A A7 Kan oud word in kanne vol vriendskap en son D F#m G D Weet jy dat net kinders liewe Jesus kan lief h� F#m G D Maar dat kinders die w�reld al meer gaan verstom