Paranoia in Parow-Noord Chords used : D xx0232 A x02220 G 320022 D G Hoe kan ek dit verwoord D G Ja, die lewe gaan nog voort D Ek lees my koerant en drink my gin A Bel Laura by die holiday Inn D G Maar sy help met 'n gesinsmoord D G Sy help uit met 'n gesinsmoord Voor die TV drink ek bier Ek wil 'n pyp maak maar my vrou is hier Die somerweer is drukkend Die Tumble-draaier weer stukkend Hoe kan 'n mens so die world cup vier Hoe kan 'n mens die world cup vier Chorus D A Dis paranoia in Parow-Noord G A D En alles gaan normaal net soos dir hoort D Ek is 'n doos van belville-Oos G D Jannie moer sy Sannie blou G D Ma s�: " Kind, ek foeter jou " G D Gedra jou nou, hou op met skrou G D Bly still, ons kyk dir heruitsending van die Cosby Show A D Fok voort in Parow-Noord Ben om die hoek is kwaad Want sy ex-vrou l� alweer op straat Daar's geen teken van sy " E-type " Sy's weg met alles tot die hosepipe En vergas haar self met die advokaat Sy vergas haar self met die advokaat Slower verse Ek droom nou van my NBS-teller Ek is gebuig soos Uri Geller Die swembad is vol chloor Maar die tuinboy l� vermoor Ek het my vinger nog op die sneller Ek het my vinger nog op die sneller Repear Chorus Ek weet ek is verslaaf aan drank Ek is oortrokke by die bank My dogter is 'n boerepunk My dankie tog vir my drie en 'n half meter lank G G Fok voort, Fok voort Ek maak my kar met BP vol Ek rook nie meer tuis gegrooide zol Maar ek kam my hare soos James Small Maar dankie to die nuwe Suid-Afrika is tog soms 'n vet jol Fok Voort, Fok Voort In Parow-Noord