Koos Kombuis - Springbokheld Elke Boemelaar se Droom ---------------------------- G D Ons loop oor die vlaktes A D Die vlaktes van groen gras G D A D Hier waar vroe�r net losgemale was G D A D En die rugbyklub speel in sy laaste dans G D A D Dis beseringstyd en ons laaste kans G D A D Komaan, baby, kom sit by my G D A D Dis vir die groen en goud waarvoor ons moet vry G D A D Rig my af dan's ek jou Springbokheld G D A D En dis so lekker saam met Cathy op die rugbyveld Ons loop oor die vlaktes Die vlaktes van groen gras Moet ek jou vashou of liewers uitpaas Ek vat aan jou arm, ek vat aan jou hand Ek het balbesit, maar al my manne is onkant Komaan, baby, kom sit by my Dis vir die groen en goud waarvoor ons moet vry Rig my af dan's ek jou Springbokheld En dis so lekker saam met Cathy op die rugbyveld G D Onthou jy St. Lourens A D Onthou jy jou Rob Ellis G D En Edwil Dubayo A D Never mind wat sy vel is G D A D So baie heldedade is al hier gepleeg G D A D Ek hoor die skare juig al is die pawiljoene leeg G D A D Ek hoor die skare juig al is die pawiljoene leeg Ek vat haar aan haar hand Ek vat haar aan haar tiet Ek pen haar vas in my kwartgebied En terwyl die maan nog so helder skyn Druk en my drie op die middellyn