Valerie - Koos Kombuis D C Valerie van Rondebosch G D Met die lag en stem soos groentesop D C Sy maak vir my sulke lekker kos G D Koffie en toast met peanutbotter op D C Sy's in 'n woonstel bo die Main Road G D Karre ry heelnag verby D C Maar Valerie, sy kom van Goodwood G D Dis hoekom sy so lekker vry KOOR: D C Valerie, my hart is nat G D Waar jy verbygeskuur het D C Maar Valerie, kind, weet jy wat G D Ek wonder nou nog wat gebeur het Sy't grootgeword in Van's Cafe Sy wys my al haar foto's Die mense dag sy's 'n take-away Agter die till vandat sy so groot is Haar voete is plat soos die Cape Flats Haar gesig is 'n Renoir-skildery Ja, ek het Valerie so lief My Valerie van Van's Cafe