(Pitch 446) Standard E Tuning Intro e- | ---------------------------------- | B- | -58865---------------------------- | G- | ------75545----------------------- | D- | ---------------------------------- | A- | ---------------------------------- | E- | ---------------------------------- | Verse 1 : Chorus C5 F5 C5 G5 C5 Hier sit die manne in die Royal Hotel F5 G5 Ek ken mos vir Almal ek is almal se P�l C5 F5 Luister ou vrind daar agter die bar C5 F5 C5 G5 C5 Hoe lyk die met nog so 'n doppie daar INTRO C5 G5 Ken julle vir Duppie sy bynaam is dop C5 F5 Hy't vir die Springbokke doelgeskop C5 G5 'n Le� bier blik kan hy maklik platdruk F5 G5 Met net een hou teen sy groot voorkop INTRO C5 G5 Nou stel ek voor my ou vriend Fanie C5 F5 Daar niks te w�reld wat Fanie pla nie C5 Ontmoet hom in die straat G5 S�: " Hoe gaan dit ou maat ?" F5 G5 S� Fanie: " Nee ek kan nie kla nie" Maar - Koor INTRO C5 G5 En sit die speurder Sersant De Kok C5 F5 Hy drink sy whiskey so on the rocks C5 'n Koel komkommer G5 Ons noem hom op sy nommer F5 G5 C5 Hy's 00 007 De Kok C5 Hier sit die manne F5 Hier sit die manne C5 Hier sit die manne F5 Hier sit die manne Ja - Koor INTRO C5 G5 Van die noordweste kom Karel Bester C5 F5 Dra Kortmou hemp en 'n Khaki broek C5 Lank terug gebore G5 Hare kort om sy ore F5 G5 Hy's lief om te lag hy's lief om te vloek C5 Hier langs die til sit 'n man so stil C5 F5 Daar's trane in sy o� C5 G5 Hy s� hy's die baas van 'n bankrot plaas F5 C5 G5 C5 Hier ver van die Klein Karoo G5 C5 Maar dis lekker F5 C5 G5 C5 Dis lekker, Dis tog te lekker hier F5 G5 Musiek op die draadloos en skuim op my bier C5 F5 Luister ou vrind daar agter die bar C5 F5 C5 G5 C5 Hoe lyk dit met nog so 'n doppie daar C5 Hier sit die manne F5 Hier sit die manne C5 Hier sit die manne F5 Hier sit die manne C5 F5 C5 G5 C5 Hier sit die manne in die Royal Hotel