A5 En jy was beautiful in beaufort wes En ek was so verskrik, verskriklik life vir jou E5 En jy het op grafte en op treine A5 Ford Fairlain - lain - lain se agterseats gevry En nou is jy en jou man both computor analysts E5 A5 En laas winter you tried to slit your wrists en nou skryf jy vir my Ek kan nie meer slaap nie, Nie meer lag nie E5 Nie meer iets vir jou sing nie A5 Nooit ooit weer vir my soen nie En mooi mooi mooi was jou woorde ook Terwyl jy menthol sigarette rook E5 En daai sweet sweet dinge vir my s? A5 Terwyl jy sweet sweet in my arms l? En die presiese woorde het ek presies vergeet E5 A5 Ek onthou net die rook en die sweet in beaufort wes En jou kaal liggaam onder 'n koel summer cotton dress Nie meer slaap nie, nie meer lag nie E5 Nie meer iets vir mekaar doen nie A5 Nooit ooit weer vir jou soen nie En dis miskien soos 'n storie uit die huisgenoot Maar jy't een aand skielik vir my weggestoot E5 En in die rear view mirror jou gesig gekyk A5 En ges? "miskien moet ek gelukkiger lyk Daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie E5 En ek het gevoel hoe my hart losruk uit my lyf A5 En soos 'n roeiboot in die rivier af dryf En kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie E5 Nie meer iets ooits reg doen nie A5 Nooit ooit weer vir jou soen nie En die laaste herhinnering waar oor ek sing Is toe ek en jy melktrein aan en aan in die nag in ry E5 To an-der-kant die ding dong gong A5 Van die breakfast waiter in die gang verby En dit was my wake up call my life E5 Jy't ges? wees asseblief life vir my A5 Maar ek het gedroom hoe ons in beaufort wes gaan woon En ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie, E5 Nie meer so iets doen nie A5 Nooit ooit weer vir jou soen A5 Nie meer slaap nie, nie A5 Meer lag nie, nie A5 Meer so iets doen, nie A5 Nooit ooit weer vir jou soen