D5 C5 Valerie van Rondebosch G5 D5 Met die lag en stem soos groentesop D5 C5 Sy maak vir my sulke lekker kos G5 D5 Koffie en toast met peanutbotter op D5 C5 Sy's in 'n woonstel bo die Main Road G5 D5 Karre ry heelnag verby D5 C5 Maar Valerie, sy kom van Goodwood G5 D5 Dis hoekom sy so lekker vry KOOR: D5 C5 Valerie, my hart is nat G5 D5 Waar jy verbygeskuur het D5 C5 Maar Valerie, kind, weet jy wat G5 D5 Ek wonder nou nog wat gebeur het Sy't grootgeword in Van's Cafe Sy wys my al haar foto's Die mense dag sy's 'n take-away Agter die till vandat sy so groot is Haar voete is plat soos die Cape Flats Haar gesig is 'n Renoir-skildery Ja, ek het Valerie so lief My Valerie van Van's Cafe