1ste Vers: G5 D5 G5 In die donker gang is 'n lig wat skyn C5 G5 D5 Maar die vlam is delikaat en fyn G5 C5 D5 G5 En ek het verlang na die lentetyd A5 G5 D5 G5 Op my oom se plaas sonder elektrisiteit 2de Vers: My tannie s?: My kind, my kind Die liefde en die motte is blind Vanmelee se dae in die lentetyd Was daar wel, ja wel 'n bietjie elektrisiteit REFREIN: G5 A5 D5 Diep in die donker gang G5 Het ek na iets verlang A5 D5 Ek het die wind hoor sing G5 Lente sal liefde bring C5 D5 Ek het die dag hoor kwyn G5 C5 Dis net die son wat nou verdwyn G5 G5 En soos die aarde draai G5 C5 G5 Sal 'n haan weer kraai 3de Vers: In die donker gang is 'n skildery Van De Wet, Cronj?, en De la Rey En die perde se o? het moeg gelyk Want die strewe na vrede is 'n eindelose stryd 4de Vers: Laat een aand word die dag soos nag Die storm bars met al sy krag En ek het in die gang weggekruip Want ek was so bang vir die elektrisiteit REFREIN 5de Vers: In die donker gang word die vlam weerkaats In die prent waar die skadu's dans Maar die vlam is delikaat en fyn En dit kan soos'n dief in die donker nag verdwyn REFREIN