1ste Vers: D5 G5 A5 D5 Net soos 'n ongenooide gas G5 A5 D5 So sal die liefde jou verras G5 A5 D5 Ek het 'n wyse ou uil hoor sing G5 D5 A5 D5 Dis 'n tydelike ding 2de Vers: Die liefde kom die liefde gaan Eendag sal ek dit wel verstaan Tot daardie dag sal ek onthou Ek was baie lief vir jou REFREIN: D5 Kom laat ons sing G5 Kom laat ons sing A5 D5 Dis 'n tydelike ding D5 G5 Later sal ek tog onthou A5 D5 Ek was baie lief vir jou 3de Vers: Wat sal dit my My dan baat as ek jou altyd, altyd haat Dis mos 'n tydelike ding So het 'n wyse ou uil gesing 4de Vers: Maar ek sal sing Ja, ek sal sing Van hierdie tydelike ding Die liefde bring jou dalk plesier As dit net 'n bietjie duur REFREIN x 2 Ek was baie lief vir jou x 2