Ab5 Eb5 Ek het in my kinderjare vas geglo in Kersfeesvader C#5 Ab5 In werklikheid ry hy mos met 'n slee Ab5 Eb5 Maar hier stap hy deur die mielies met 'n streepsak en 'n kierie C#5 Ab5 En my boetie vra "Boer hy in Clocolan?" C#5 Eb5 Waar is jou rendier en silwer spore Ab5 C#5 Waar is ons drome van gisteraand Ab5 C#5 Vlieg oor die bome met my drome Ab5 Kyk hoe glinster die maan Die winde van die winter het my kinderhart ontnugter En boetie kry 'n rooi jas in die laai Jonk van jare oud van dae huil ek hartseer in my kamer Want jou fantasie het soos 'n droom verdwyn Waar is jou rendier en silwer spore Waar is ons drome van gisteraand Vlieg oor die bome met my drome Kyk hoe glinster die maan In 'n brief van laterjare skryf ek "Liewe Kersfeesvader," Elke meisie het 'n spesiale wens Vir 'n man so soet soos suiker met 'n motor sonder duike En soen hy jou dink jy dis net 'n droom Waar is jou rendier en silwer spore Waar is ons drome van gisteraand Vlieg oor die bome met my drome Kyk hoe glinster die maan C#5 Ek stap toe op 'n aand laat Ab5 Met 'n k?rel uit die Vrystaat C#5 Al bestuur hy ook 'n bakkie Ab5 S? ek Kersfeesvader dankie C#5 Eb5 Want al sy soene is soos suiker Ab5 C#5 En in sy hande 'n diamant Vlieg oor die bome met my drome Kyk hoe glinster die maan C#5 C#5 A5 D5 D5 A5 E5 Kinders om die boompie wag nou vir die oompie D5 A5 My dogtertjie is net 'n bietjie bang A5 Maar hy stap sommer uit die branders D5 Ja die tye het verander E5 A5 My seuntjie vra "Woon hy in Jeffreysbaai?" D5 E5 Waar is jou rendier en silwer spore A5 D5 Waar is ons drome van gisteraand A5 D5 Vlieg oor die bome met my drome A5 Kyk hoe glinster die maan D5 D5 A5