Bb5 F5 Bb5 Eb5 Bb5 F5 Bb5 Bb5 Eb5 Bb5 My oom se motor is 'n ou masjien F5 Bb5 F5 Hy maak dit vol met dieselien Bb5 Bb5 C5 En hy sing in die strate as hy ons kom sien Bb5 F5 Bb5 My oom is oud en ek is skaars dertien Bb5 Eb5 Bb5 My oom drink koffie en my tannie tee F5 Bb5 F5 Ek vra oor die re?n en hy s? "Ja nee" Bb5 C5 Ek hy drink soet koffie met sy een oog toe Bb5 F5 En hy praat weer oor die drie van Mannetjies Roux Bb5 Eb5 Bb5 O, stuur ons net so 'n bietjie re?n F5 Bb5 My oom het 'n tenk vol dieselien Bb5 Eb5 En se?n my pa en se?n my ma Bb5 F5 Bb5 En my oom op sy plaas in Afrika Oom het gesukkel op 'n plaas Want die son was te warm en die re?n te skaars En die man van die bank het net sy kop geskud Want my oom ja my oom was te diep in die skuld My oom se motor is 'n ou masjien Hy maak dit vol met dieselien En hy ry na die lande vaal En sy o? grou O, stuur ons net so 'n bietjie re?n My oom het 'n tenk vol dieselien En se?n my pa en se?n my ma En my oom op sy plaas in Afrika As jy in die oggend in die lande stap Hoor jy nog sy motor met sy klak, klak , klak Maar my oom ja my oom se o?'s nou albei toe In sy brief stuur hy groete aan Mannetjies Roux O, stuur ons net so 'n bietjie re?n My oom het 'n tenk vol dieselien En se?n my pa en se?n my ma En my oom op sy plaas in Afrika