G D C D Jy't ges? ons liefde sal bly staan G D C D al tuimel al die berge in die oseaan C D G C doen vir my 'n gunsie voor jy gaan C D C D G gooi vir my 'n klippie, klippie in die oseaan G D C D wie sal ooit die liefde kan verstaan G D C D nader as 'n hartklop verder as die maan C D G C daar is 'n tyd van kom en 'n tyd van gaan C D C D G dit het ek gelees, maar hoe sal ek dit ooit verstaan G D G D en kyk hoe sak die sekelmaan G D G D in die stille oseaan G C G D stille waters, diepe grond C D C D G onder draai die duiwel, onder draai die duiwel rond G D C D miskien is liefde net 'n fantasie G D C D dis nie alles maanskyn en rose nie C D G C jy was vir 'n rukkie aan my sy C D C D G Was jy net 'n bietjie, net 'n bietjie lief vir my G D C D miskien is daar 'n plek vir ons twee saam G D C D anderkant die berge van die maan C D G C as die maan weer opkom sal ek onthou C D C D G ek was vir 'n rukkie ook 'n bietjie lief vir jou C D C D G ek was vir 'n rukkie ook 'n bietjie lief vir jou