E5 Ab5 A5 E5 E5 Ab5 Stuur vir my 'n foto 'n duidelike beeld A5 E5 Van die plooitjies om jou o? onder andere E5 Ab5 Maak vir my 'n afskrif van die drome in jou hande A5 C#5 En die skewe halwe glimlag om jou mond E5 F#5 Ab5 F#5 E5 Probeer ten minste vaspen 'n bietjie van die aard E5 F#5 Ab5 Van die dinge wat jy liefhet en onthou E5 F#5 Ab5 E5 'n Mens is tog te gou geneig om maklik te vergeet C#5 F#5 'n Foto keer dat die tyd verweer Stuur vir my 'n foto 'n duidelike beeld Van die sprokies en die spoke van jou lyf en die roering in jou palms en jou hartklop in jou are En jou stiltes en jou lag en selfs jou huil Probeer ten minste vaspen 'n bietjie van die aard Van die dinge wat jy liefhet en onthou Soos ons ernstige woorde oor die dinge van belang Wat nou reeds stom in die gange hang Stuur vir my 'n foto 'n duidelike beeld Van 'n plek waar ons al saam was of heen wil gaan Dalk 'n horison 'n waansin 'n hawe of 'n bos Onthou jy nog hoe ver wou ons nog reis Probeer ten minste vaspen 'n bietjie van die aard Van die dinge wat jy liefhet en onthou 'n Mens is tog te gou geneig om maklik te vergeet 'n Foto keer dat die tyd verweer