VERSE 1: F Wie is ?n God soos U Bb Wie kan vergelyk? Gm Wie het die grootste Naam C F - C En stel die grense van die oseaan F Wie kan oor sy grootheid stry Bb Wie ken elke ster se naam Gm Wie kan die son beveel om te skyn C F - C en die maanlig laat verdwyn CHORUS: F Onvergelykbare God Bb C - Bb Hoe groot is U, hoe groot is U my God F - C Wie is U gelyke? F Onvergelykbare God Bb C - Bb Hoe groot is U, hoe groot is U my God Dm - Bb - Dm - Bb Onvergelykbare God VERSE 1: CHORUS: BRIDGE: Dm Bb Tog sit ons U op die beskuldigingbank F C Skepper van die heelal onder kruisverhoor Gm Dm C Maar as ek nadink oor U grootheid Heer Gm Dm C Dan staan my wysheid, dom voor U CHORUS X2