Laurika Rauch - Kyk Hoe Glinster Die Maan ----------------------------------------- Ab Eb/Ab Ek het in my kinderjare vas geglo in Kersfeesvader Db/Ab Ab In werklikheid ry hy mos met 'n slee Ab Eb/Ab Maar hier stap hy deur die mielies met 'n streepsak en 'n kierie Db/Ab Ab En my boetie vra "Boer hy in Clocolan?" Db Eb Waar is jou rendier en silwer spore Ab Db Waar is ons drome van gisteraand Ab Db/Ab Vlieg oor die bome met my drome Ab Kyk hoe glinster die maan Die winde van die winter het my kinderhart ontnugter En boetie kry 'n rooi jas in die laai Jonk van jare oud van dae huil ek hartseer in my kamer Want jou fantasie het soos 'n droom verdwyn Waar is jou rendier en silwer spore Waar is ons drome van gisteraand Vlieg oor die bome met my drome Kyk hoe glinster die maan In 'n brief van laterjare skryf ek "Liewe Kersfeesvader," Elke meisie het 'n spesiale wens Vir 'n man so soet soos suiker met 'n motor sonder duike En soen hy jou dink jy dis net 'n droom Waar is jou rendier en silwer spore Waar is ons drome van gisteraand Vlieg oor die bome met my drome Kyk hoe glinster die maan Db Ek stap toe op 'n aand laat Ab Met 'n k?rel uit die Vrystaat Db Al bestuur hy ook 'n bakkie Ab S? ek Kersfeesvader dankie Db Eb Want al sy soene is soos suiker Ab Db En in sy hande 'n diamant Vlieg oor die bome met my drome Kyk hoe glinster die maan Db/Ab Db/Ab A D/A D/A A E/A Kinders om die boompie wag nou vir die oompie D/A A My dogtertjie is net 'n bietjie bang A Maar hy stap sommer uit die branders D/A Ja die tye het verander E/A A My seuntjie vra "Woon hy in Jeffreysbaai?" D E Waar is jou rendier en silwer spore A D Waar is ons drome van gisteraand A D/A Vlieg oor die bome met my drome A Kyk hoe glinster die maan D/A D/A A