Laurika Rauch - Stuur Vir My 'n Foto ------------------------------------ E G#m A E E G#m Stuur vir my 'n foto 'n duidelike beeld A E Van die plooitjies om jou o? onder andere E G#m Maak vir my 'n afskrif van die drome in jou hande A C#m En die skewe halwe glimlag om jou mond E F# G#m F# E/G# Probeer ten minste vaspen 'n bietjie van die aard E F# G#m Van die dinge wat jy liefhet en onthou E F# G#m E 'n Mens is tog te gou geneig om maklik te vergeet C#m F# 'n Foto keer dat die tyd verweer Stuur vir my 'n foto 'n duidelike beeld Van die sprokies en die spoke van jou lyf en die roering in jou palms en jou hartklop in jou are En jou stiltes en jou lag en selfs jou huil Probeer ten minste vaspen 'n bietjie van die aard Van die dinge wat jy liefhet en onthou Soos ons ernstige woorde oor die dinge van belang Wat nou reeds stom in die gange hang Stuur vir my 'n foto 'n duidelike beeld Van 'n plek waar ons al saam was of heen wil gaan Dalk 'n horison 'n waansin 'n hawe of 'n bos Onthou jy nog hoe ver wou ons nog reis Probeer ten minste vaspen 'n bietjie van die aard Van die dinge wat jy liefhet en onthou 'n Mens is tog te gou geneig om maklik te vergeet 'n Foto keer dat die tyd verweer