Intro: C5 A5 F5 C5 A5 G5 C5 A5 Kom ek vertel jul van Stanley de Witt F5 C5 A5 G5 Hy�s Stoffel Bek se neef en hy woon op Ladismith C5 A5 Eendag het hy en sy pa vroeg gery F5 C5 A5 G5 Calitzdorp toe om �n koei te gaan kry C5 A5 Hulle ry met pa se bakkie oor die Hexrivier se pas F5 C5 A5 G5 Stanley vra sy pa: �hoe maak ons koeitjie vas?� C5 A5 Moet jou nie bekommer nie, ek sal stadig ry F5 C5 A5 G5 Gaan sit jy agterop en keer as koei wil gly KOOR: G5 Schekelinge �����������.. C5 C5 F5 Een vir �n geel pampoen, twee vir �n rooi veldskoen C5 G5 C5 Hoe lekker kry ek nou C5 A5 Hulle laai toe die koei op, is reg vir die rit F5 C5 G5 Met sy arms op die reeling het ou Stanley gesit C5 A5 Stanley ou seun, luister nou mooi F5 C5 A5 G5 Roep maar as sy rondspring sal ek die ankers gooi C5 A5 Stanley s�: �Ja-nee, dan maak ons maar so F5 C5 A5 G5 Al is pa bietjies doof sal pa my seker hoor� KOOR (1 x) C5 A5 Hulle�s Calitzdorp uit, terug oor die pas F5 C5 A5 G5 Stadig om die draaie en koeitjie staan mooi vas C5 A5 Maar teen die eerste steilte, toe begin die pret F5 C5 A5 G5 Pa gooi die ratte en hy gee die bakkie vet C5 A5 Stanley roep en skree, hy skrik om amper dood F5 C5 A5 G5 Want toe hy vir hom weer kom kry sit koeitjie op sy skoot! KOOR (1 x) C5 A5 Ja dit is die storie van Stanley de Witt F5 C5 A5 G5 En sy pa en die koei en die nagmerrie-rit C5 A5 Want dwarsdeur die berg tot in Ladismith F5 C5 A5 G5 Het die koeitjie op sy skoot die hele pad bly sit KOOR (2 x) C5 Om elke hoek A5 En om elke draai F5 So tussen Stan se knie� C5 A5 G5 Het haar uier rondgeswaai KOOR (2 x)