(intro 2x) G5 D5 E5 C5 G5 D5 E5 C5 Pieter jaag vir Sarie om die doringboom! G5 D5 E5 C5 Pieter jaag vir Sarie om die doringboom! G5 D5 E5 C5 Sarie s? vir Pieter, hy moet dit nou stop! G5 D5 E5 C5 Sy is moeg om om die doringboom te hardloop, G5 D5 E5 C5 maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom! G5 D5 E5 C5 Pieter jaag vir Sarie om die doringboom! G5 D5 E5 C5 Een aand toe sien Pieter, sy lieflike gat G5 D5 E5 C5 en verloor sy een been in 'n meerkatgat! Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom , op een been! Pieter jaag vir Sarie om die doringboom , op een been! Sarie s? vir Pieter, hy moet dit nou stop! Sy is moeg om om die doringboom te hardloop, maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom , op een been! Pieter jaag vir Sarie om die doringboom , op een been! Een aand toe sien Pieter, weereens sy gat, en verloor sy ander been, in daai selfde meerkatgat! Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom , in 'n rolstoel! Pieter jaag vir Sarie om die doringboom , in 'n rolstoel! Sarie s? vir Pieter, hy moet dit nou stop! Anders gaan sy hom skiet in sy hardkoppige kop! Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom , in 'n rolstoel! Pieter jaag vir Sarie om die doringboom , in 'n rolstoel! Toe skiet Sarie vir Pieter in sy kop! Uiteindelik het Pieter met sy kak gestop! G5 D5 Pieter l? daar in sy graf, ja E5 C5 Hy uiteindelik opgehou draf, ja G5 D5 Sarie sit daar in haar kaia E5 C5 Sy voel sleg, ja sommer baie, G5 D5 E5 C5 sy besluit om na die doringboom te loop! G5 D5 Wie sien sy daar? E5 C5 Dis Pieter se spook, Ja! En Pieter jaag vir Sarie om die doringboom! Pieter jaag vir Sarie om die doringboom! G5 D5 Sarie kan Pieter nie stop nie, E5 C5 Pieter het nie 'n kop nie! G5 D5 E5 C5 Sarie kan Pieter nie stop nie... G5 D5 E5 C5 Die doringboooom.... G5 D5 E5 C5 Die doringboooom.... G5 D5 E5 C5 Die doringboooom.... G5 Die doringboom.