D5 E5 A5 Op 'n reis deur die woestyn verdwyn ons trane in die sand D5 G5 A5 D5 Op die gravelpad na die see soek ek die unicorn se strand D5 E5 G5 Daars 'n roos in elke doring en'n leuen in elke fe?verhaal A5 D5 G5 A5 D5 Hierdie oomblikke van waarheid glim soos neon deur my taal E5 D5 A5 E5 Ek weet jy's hier iewers in die klei van Afrikaans D5 A5 E5 Maar ek ken nog nie jou naam nie, jy sing waar die flaminke dans CHORUS: -------- E5 D5 Jy's die voodoo wat my vashou A5 E5 Jy's die vloek wat my laat skryf G5 Die Sahara's in jou oe A5 D5 G5 A5 D5 En Atlantis in jou lyf _______ D5 E5 A5 Ek sien die buitelyne van jou skip, ek lees jou kaart so dof Jy's 'n ruine tussen klip, 'n rivierbedding vol stof Ek grawe kaalhand in die grond op soek na woorde en witblits maar Vader Tyd se uurglas sak soos 'n deurkosyn in Luderitz Al volg ek jou lugspieelings deur die rotsblokke van smart val die reen steeds oor my pyn en is dit winter in my hart CHORUS: -------- E5 D5 Jy's die voodoo wat my vashou A5 E5 Jy's die vloek wat my laat skryf G5 Die Sahara's in jou oe A5 D5 G5 A5 D5 En Atlantis in jou lyf _______ D5 E5 A5 Op reis deur die woestyn verdwyn ons trane in die mis ons verruil ons laaste pyn vir wilde liefde op die ware kus Ek volg jou spore deur die vure waar droee geraamtes lag my drome flikker soos die vure van oases in die nag CHORUS: -------- E5 D5 Jy's die voodoo wat my vashou A5 E5 Jy's die vloek wat my laat skryf G5 Die Sahara's in jou oe A5 D5 G5 A5 D5 En Atlantis in jou lyf