D5 F#5 G5 D5 Karin onthou jy ons kuiers met koeldrank F#5 A5 A5 Alleen in die kaia van jeugtyd se groen D5 F#5 G5 D5 Onthou jy die dae van skoolbank en kerse F#5 G5 D5 Die nagte met honde en goed om te doen Refrein: D5 F#5 G5 D5 Ek bring vir jou blomme ek gee jou genot F#5 A5 A5 Ek leen jou my bicycle sonder `n slot D5 F#5 G5 D5 Ek weet dit is laat en jou ma-hulle slaap F#5 G5 A5 D5 Maar ek moes net vir jou s�, ek het jou lief, lief soos die Kaap D5 F#5 G5 D5 Saam het ons bulte geklim in die somer F#5 A5 A5 en fietsgery al op die soom van `n droom D5 F#5 G5 D5 Wat is jy as jy groot is, is die lewe net stroomop F#5 G5 D5 Al ons vrae het gewapper soos vli�ers aan `n boom D5 F#5 G5 D5 Karin verstaan jy dat jare soos wyn F#5 A5 A5 Kan oud word in kanne vol vriendskap en son D5 F#5 G5 D5 Weet jy dat net kinders liewe Jesus kan lief h� F#5 G5 D5 Maar dat kinders die w�reld al meer gaan verstom