LALIE - KOOS KOMBUIS -------------------- Em (022000@1) D (xx0232@1) EmLalie, (022000@1)jyt vir my gese, so lank soos die lepel in die papbord le, D (xx0232@1) Em (022000@1) D (xx0232@1) EmSolank (022000@1)soos Ouma nog kleinkinders wil he, sal jy my by jou laat le Em (022000@1) D (xx0232@1) EmMaar (022000@1)Lalie, nous dit donker maan, en daars goed wat ek nie kan verstaan, D (xx0232@1) Em (022000@1) D (xx0232@1) EmWat (022000@1)nou gebeur het, was mos nooit ons plan, Lalie, jy weet jy erf my van Em (022000@1) D (xx0232@1) EmLalie, (022000@1)amper is nie stamper, en wie dra nou jou yellow jumper, D (xx0232@1) Em (022000@1) D (xx0232@1) EmDaars (022000@1)n nuwe sticker op jou bumper, daars n ander ou wat jou nou pamper, pamper Em (022000@1) D (xx0232@1) EmLange (022000@1)nagtes jy al fort, lange dae wat weke word D (xx0232@1) Em (022000@1) D (xx0232@1) Em (022000@1) Ons pap begin al koud word innie bord, Lalie, life is gans te short Em (022000@1) D (xx0232@1) Em (022000@1)Ek sien jou Sondags oppie stoep, en ek sweer jy hoor die dorpseuns roep D (xx0232@1) Em (022000@1) D (xx0232@1) Em (022000@1) Lalie, Lalie kom tog terug, true love druk deur soos n poep, poep, poep La la la la la Em (022000@1) D (xx0232@1) EmJou (022000@1)boyfriend dra jou rose aan, maar roos blare sal gou vergaan D (xx0232@1) Em (022000@1) D (xx0232@1) EmEn (022000@1)stadsgedruis mos straks verslaan, so seker soos ie lepel innie papbord staan Em (022000@1) D (xx0232@1) EmLalie, (022000@1)kom terug na die veld toe, stuur hom terug na die land van geld toe, D (xx0232@1) Em (022000@1) D (xx0232@1) Em (022000@1) Ek was van hoeka af jou held, toe, Lalie, stuur hom na sy hel toe Em (022000@1) D (xx0232@1) Em (022000@1)Lalie, jyt vir my gese, so lank soos die lepel in die papbord le, D (xx0232@1) Em (022000@1) D (xx0232@1) EmSo (022000@1)lank soos Ouma nog kleinkinders wil he, sal jy my by jou laat le