VERSE 1: F5 Wie is ?n God soos U Bb5 Wie kan vergelyk? G5 Wie het die grootste Naam C5 F5 - C5 En stel die grense van die oseaan F5 Wie kan oor sy grootheid stry Bb5 Wie ken elke ster se naam G5 Wie kan die son beveel om te skyn C5 F5 - C5 en die maanlig laat verdwyn CHORUS: F5 Onvergelykbare God Bb5 C5 - Bb5 Hoe groot is U, hoe groot is U my God F5 - C5 Wie is U gelyke? F5 Onvergelykbare God Bb5 C5 - Bb5 Hoe groot is U, hoe groot is U my God D5 - Bb5 - D5 - Bb5 Onvergelykbare God VERSE 1: CHORUS: BRIDGE: D5 Bb5 Tog sit ons U op die beskuldigingbank F5 C5 Skepper van die heelal onder kruisverhoor G5 D5 C5 Maar as ek nadink oor U grootheid Heer G5 D5 C5 Dan staan my wysheid, dom voor U CHORUS X2