Intro G5

Vers1
G5
Moet dinge nou so wees

Alles waarvoor ek sou vrees
                               D5
Regte besluite is wat ek moet maak
G5                           D5
Jy weet goed dat ons moet praat.

Brug1
C5                  
Ek weet nie wat om te s?
                   D5
Kom luister na my song 

is al wat ek wil h?

Chorus

G5                
Liefde is bedoel vir mense wat verief is
D5                               C5
Is jy seker dat ons vir mekaar bedoel is
G5                                
Kyk net na al die visse in die see
D5                                       C5
Erens is daar een wat vir jou meer kan gee
                           D5
Jy sal iemand beter kry as ek.

Vers 2
G5
Ons het op ?n tyd gevoelens  gehaad 
D5
Ure en ure saam 
C5                                 D5
Nie genoeg om ons liefde te laat groei.
 
Brug 2

Ek weet het nie wat om te se

Ek weet nie wat om te doen 

Chorus  x2
Show more