David Kramer - Hanne -------------------- G (320003@1) D (xx0232@1) G (320003@1) Ag kyk die hande, die die twee hande van my C (x32010@1) G (320003@1)Waar het ek die twee hande gekry CKyk (x32010@1)die hande die, die twee hande van my G (320003@1) DDie (xx0232@1)hande raak oud, maar daar's nog nie fout GMet (320003@1)die hande van 'n ouman ja-nee Kyk die hande die, hulle't hard gewerk Doodmaakhande die kan bid in die kerk Kyk die hande die, hulle't te lank gewerk Die hande is hard die hande kan slat Die hande van 'n ouman ja-nee La, la, la... Kyk die palms van my was mos nooit vol geld Loop die toekoms vir my nes paadjies deur die veld Kyk die hande van my hulle ken net nie geld Klop aan die deure is net vol vere Die hande van 'n ouman ja-nee Kyk die hande die, die 2 hande van my Op hul jonger dae het hul lekker gekry Kyk die hande die, die 2 hande van my Die hare gee, het hulle gestreel Die hande van 'n ouman ja-nee (2 x)