Song: Kopskudkinders Artist: Die Tuindwergies Tabbed by: OnsWeetMos Tuning is standard: E A D G B e Luister na die liedjie vir die strumming patroon. Die liedjie word met n capo gespeel in die music video en met minder bekende chords. Hierdie weergawe is baie meer eenvoudig en klink net so goed as jy kan sing en strum en nie n capo het nie. C (x32010@1) G (320003@1) F (133211@1) F (133211@1) C (x32010@1) Jy glimlag nou so aandagtig want jy het mos gewen G (320003@1) F (133211@1) F (133211@1) C (x32010@1) maar bly nogsteeds te lafhartig om te kan erken G (320003@1) F (133211@1) F (133211@1) C (x32010@1)Jy was al een wat wou deelneem G (320003@1) F (133211@1) F (133211@1)jy was al een C (x32010@1) F (133211@1)Mense verander nooit werklik nie Am (x02210@1) F (133211@1)Dis omstandigheid en menslikheid G (320003@1) F (133211@1) C (x32010@1)wat my forseer om so teen die res te besluit C (x32010@1) G (320003@1)Ek het al lankal vrede gemaak F (133211@1)Ek het deel van al daai kinders geraak C (x32010@1) G (320003@1) F (133211@1) F (133211@1) C (x32010@1) Intelligensie is gevaarlik werklik dit is G (320003@1) F (133211@1) F (133211@1) C (x32010@1)Veral as jy jouself op n anti-alternatiewe basis bevind G (320003@1) F (133211@1) F (133211@1)jy het die vraagteken soveel meer C (x32010@1) G (320003@1) F (133211@1) F (133211@1) C (x32010@1)produktief en gemaklik as jy reg langsaan my moet staan G (320003@1) F (133211@1) F (133211@1) C (x32010@1)So onophoudelik volgens die stamboom opreg G (320003@1) F (133211@1) F (133211@1) C (x32010@1)maar tog so bewustelik onseker of is al die voorskrifte reg C (x32010@1) G (320003@1)Ek het al lankal vrede gemaak F (133211@1)Ek het deel van al daai kinders geraak C (x32010@1) F (133211@1)Ek het al lankal vrede gemaak Am (x02210@1)Ek het deel van al daai kinders geraak F (133211@1) C (x32010@1)vir wie jy so gemaklik in die verby-stap jou kop voor kan Skud F (133211@1) C (x32010@1) F (133211@1) af al jou wysheid en kom kyk ons ligte skyn soveel helderder in die donker C (x32010@1) F (133211@1)as jou betaalde elektrisi-teit/Tyd geld seep en sigarette Am (x02210@1)is aan ons kant werklik min F (133211@1)maar ons sal nogsteeds jou volk se loflied C (x32010@1) F (133211@1)meer op noot kan sing C (x32010@1) F (133211@1)Ons moet meer kopskud-kinders bring C (x32010@1) F (133211@1) Ons kan mekaar n bietjie later aan die slaap sing liefling C (x32010@1) F (133211@1) maar vir eers moet ons twee net deurnag F (133211@1) C (x32010@1)Om die w?reld te kan wys dat die skim soos ek en jy die lig sal bring F (133211@1)en dat ons wel laaste sal lag ---------------------------------------------------------------- Deur: OnsWeetMos http://twitter.com/DieTuindwergies http://www.last.fm/music/Die+Tuindwergies http://www.facebook.com/groups/52006482498/ http://www.youtube.com/user/DieTuindwergies