For some Afrikaans People South African Artist --------------------------------- Robbie Wessels - Halley Se Komeet --------------------------------- Standard Tuning Intro: Am G F Am (x02210@1) G (320003@1) FAs (133211@1)ek net meer kan droom Am (x02210@1) GVan (320003@1)die wind in die takke Am (x02210@1) G (320003@1) FVan (133211@1)die ou wilgerboom op die plaas Am (x02210@1) G (320003@1) F (133211@1) Am (x02210@1) GEk (320003@1)sal alles verruil om weer Sondag na kerk Am (x02210@1) G (320003@1) FSaam (133211@1)met Remi te huil vir oulaas Koor: Am (x02210@1) FEk (133211@1)wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis C (x32010@1) GEk (320003@1)wens my oupa kan weer Halley se komeet uitwys Am (x02210@1) FSoos (133211@1)'n kindjie na 'n kinderbybel prentjie kyk C (x32010@1) GWil (320003@1)ek vir oulaas weer die stofreen op die grondpad ruik Am (x02210@1) FKan (133211@1)Pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim C (x32010@1) GAs (320003@1)Heidi se oupa net sy snor wil trim Am (x02210@1) FEk (133211@1)wens ek kan Neels Holgerson laat beter voel C (x32010@1) GEk (320003@1)wens die reen wil weer die grondpad op die plaas verspoel C (x32010@1) F (133211@1) CMamma (x32010@1)kook vir ons bokmelk vanaand F (133211@1) CSmelt (x32010@1)vir ons kaas in die pan F (133211@1) C (x32010@1) F (133211@1) CVertel (x32010@1)vir my weer hoe kry Heidi so seer F (133211@1) C (x32010@1) GEn (320003@1)waar kom Tautau vandaan Am (x02210@1) G (320003@1) FAs (133211@1)ek net weer kan glo Am (x02210@1) GSoos (320003@1)'n kind kan vertrou Am (x02210@1) G (320003@1) FDaar (133211@1)is engele daar bo wat ons bless Am (x02210@1) G (320003@1) FAs (133211@1)ek net weer kan kyk Am (x02210@1) GHoe (320003@1)die vlei begin loop Am (x02210@1) G (320003@1) FEn (133211@1)hoe jou mielies weer mooi lyk John West Koor: Is Remi se apie dan dood Of speel hy nogsteed toneel Pa is Nonna al terug Is dit reen in die lug Of het ek myself weer verbeel Koor: Woorde en musiek: Robbie Wessels robbiewessels.com