#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------# #This file is the author's own work and represents their interpretation of the # #song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. # #------------------------------------------------------------------------------## All credit for the tab should go to Marnus du Plessis. SONG: Halley Se Komeet ARTIST: Robbie Wessels ALBUM: Halley Se Komeet TABBED BY: Marnus du Plessis Robbie Wessels - Halley se Komeet --------------------------------- Em D C Em D As ek net meer kan droom van die wind in die takke Em D C van die ou wilgerboom op die plaas Em D C Em D Ek sal alles verruil om weer Sondag na kerk Em D C Saam met Rennie te huil vir oulaas Koor: Em C Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die Suiderkruis G D Ek wens my oupa kan weer Halley se komeet uitwys Em C Soos 'n kindjie na 'n kinder bybel prentjie kyk G D Wil ek vir oulaas weer die stofreen op die grondpad ruik Kan Pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim As Heidie se oupa net sy snor wil trim Ek wens ek kan Neels Holgerson laat beter voel Ek wens die reen wil die grondpad op die plaas verspoel Mamma kook vir ons bokmelk vanaand Smelt vir ons kaas in die pan Vertel vir my weer hoe kry Heidie so seer En waar kom Tau Tau vandaan As ek net weer kan glo Soos 'n kind kan vertrou daar is engele daarbo wat ons bles As ek net weer kan kyk hoe die vlei begin loop En hoe jou mielies weer mooi lyk John West Koor: Is Rennie se apie dan dood Of speel hy nogsteeds toneel Is Nonna al terug as dit reen in die lug Of het ek myself weer verbeel Koor: --------------------------- This file passed through: Absolute Tabs http://www.tabs.co.za ---------------------------