Kaplyn F Tussen bosse en bome Dm Tussen grense wag ons almal vir more Bb Maar op agtien was ons almal verlore F Hoe kan ons verstaan F En wie weeg nou ons lewe Dm net God alleen weet waaroor on bewe Bb Want op agtien wou ons almal net lewe C Net een slag toe was jou lewe verby Koor: F Roep jy na my C Roep jy my terug na die kaplyn my vriend Dm Deur die jare het die wereld gedraai Bb C Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai F Soek jy na my C Soek jy my nou in die stof en jou bloed Dm Jy’t gese jy hoor God na jou roep Bb C Toe’s dit als verby Na al hierdie jare Ver verlore dryf ons rond in ons dade Net soldate leef met grense se skade Hoe kan ons verstaan Want daai bos vreet ons spore In die donker bos was broerders gebore In die donker saam gebid vir ‘n more Met net een slag toe was jou lewe verby Koor: Roep jy na my Roep jy my terug na die kaplyn my vriend Deur die jare het die wereld gedraai Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai Waar is jy nou Is jou naam dan op ons mure behou Jy was nooit vereer en nie gaan nou Oor jou lewe skryf en wat jy nog wou F En by daai mure Dm Staan ek vir ure Bb Maar waar’s jou naam nou my vriend Bb Bb Kan hul nie verstaan C Jong soldate vergaan C Sonder rede dra hulle die blaam Koor: G Roep jy na my D Roep jy my terug na die kaplyn my vriend Em Deur die jare het die wereld gedraai C D Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai Waar is jy nou Is jou naam dan op ons mure behou Jy was nooit vereer en nie gaan nou Oor jou lewe skryf en wat jy nog wou En by daai mure Staan ek vir ure En by daai mure Staan ek vir ure