Chris Chameleon - my pop val stukkend CD: Ek herhaal jou website:http://www.chrischameleon.com Tabbed by DVVVDM Tabbed using the solo version found on the volkleur DVD, lyrics from the CD. tuning: standard Main riff: E------------------------------------| B------------------------------------| G------------------------------------| D-0-0-10-0-0-10-0-10-3-3-3-3-2-2-2-2-| A-7-7-7--7-7-7--7-7--3-3-3-3-2-2-2-2-| E------------------------------------| Variation: E-----------------| B-----------------| G-----------------| D-----------------| A-5-5-5-5-5-5-5-5-| E-5-5-5-5-5-5-5-5-| Pre-Chorus: E---------------------------| B---------------------------| G---------------------------| D-4-4-4-4-3-3-3-3-2-2-2-2-1-| A-4-4-4-4-3-3-3-3-2-2-2-2-1-| E---------------------------| Chorus: Am Em E-0-0-0-0-0-0-0-0-0-0-| B-1-1-0-0-0-0-0-0-0-0-| G-2-2-0-0-0-0-0-0-0-0-| D-2-2-2-2-2-2-2-2-2-2-| A-0-0-2-2-2-2-2-2-2-2-| E-X-X-0-0-0-0-0-0-0-0-| Lyrics: die skaduwee waarsku die straat.................Main riff geslinger uit 'n hoë balkon deur die skaars jakarandas van die lug die skaduwee waarsku die son waarsku die son ................................................Variation deur die lied van die penniefluitjies...........Main riff geval op die dreunende straat my pop met 'n naam soos 'n liggaam wat net soos 'n mens kon praat wat nes 'n mens kon praat ................................................Pre-chorus my pop val stukkend.............................Chorus my pop val stukkend my pop val stukkend my pop val stukkend my pop soos 'n mossie geskiet...................Main riff korrel-kaal van die vensterbank of was dit die wind uit die verte of was dit was dit my eie hand was dit my eie hand ................................................Variation My pop het geval toe die son....................Main riff sy brons klok lui uit die lug toe die wolke die mure wit kalk val die skaduwee daarin terug val die skaduwee terug ................................................Pre-Chorus my pop val stukkend.............................Chorus my pop val stukkend my pop val stukkend my pop val stukkend my pop val stukkend my pop val stukkend my pop val stukkend my pop val stukkend die skaduwee waarsku die son....................Main riff porselein met die ver lig oë as ek sou val uit 'n hoë balkon as ek sou breek lyk ek ook so as ek sou breek lyk ek so ................................................Pre-chorus my pop val stukkend.............................Chorus my pop val stukkend my pop val stukkend my pop val stukkend my pop val stukkend my pop val stukkend my pop val stukkend my pop val stukkend my pop val stukkend my pop val stukkend my pop val stukkend my pop val stukkend my pop val stukkend my pop val stukkend my pop val stukkend my pop val stukkend my pop val stukkend