Anton Goosen-Josie-Josie I couldn't find it anywhere, so I decidet to put it up myself. Enjoy * Chorus: Am Josie, Josie. Am Josie, Josie G AM Moenie jou drome laat natreën nie. AM Josie, Josie. AM Josie, Josie. G AM Bly soos jy is, ’n mens vol mens. Verse 1 G C G Hoe kan ek vertel, hoe dit is om vry te wees? G C AM F Vry soos ’n duif aan die blou lug vasgebind. G C G Om die wind te sit en soen, en met iemand oud te word. G C AM F En die flenters en die liefde dan saam op te tel. Chorus: Am Josie, Josie. Am Josie, Josie, G AM Moenie jou drome laat natreën nie. Am Josie, Josie, Am Josie, Josie, G AM Bly soos jy is, ’n mens vol mens. Verse 2: G C G Hoe kan ek vertel, hoe dit is om lief te wees? G C AM F Met my hart so op my mou, vir ’n vrou te sit en sing. G C G En te soek na als wat waar is, en die boodskap uit te dra. G C AM F As my hart vannag so bewe en ver deur my spoel. Chorus: Am Josie, Josie. Am Josie, Josie, G AM Moenie jou drome laat natreën nie. Am Josie, Josie, Am Josie, Josie, G AM Bly soos jy is, ’n mens vol mens. Verse 3: G C G Hoe kan ek vertel, wat dit is wat ek aan glo? G C AM F As ek elke dag, van voor af leer om verder as ver te sien. G C G As die ster van Bethlehem, deur my trane voor my dans. G C AM F En die lig in die vallei, deur die ruimtes weggedra word. Chorus: Am Josie, Josie. Am Josie, Josie. G AM Moenie jou drome laat natreën nie. Am Josie, Josie. Am Josie, Josie. G AM Bly soos jy is, ’n mens vol mens.  Am Josie, Josie. Am Josie, Josie. G AM Moenie jou drome laat natreën nie.