"My eks(kuus)" by Dans Dans Lisa D G D Eks opgewonde dat ek jou kan leer ken G D Eks vreesbevange dat ek jou hart mag wen X2 Bm G A Die feit dat jy net met my wil praat sê vir my daar’s 'n kans Bm A G Want my oë doen die praatwerk want ek val oor my lippe Bm D G As jy maar net geweet het wat ek wou sê Bm D G Verewig en altyd sou ek spyt gewees het (sou ek spyt gewees het) en nie met jou gepraat nie Bm D G en ek sou myself nooit kon vergeef (sou myself nooit kon vergeef) Bm A G Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe Bm D G As jy maar net geweet het wat ek wou sê (Selfde as eerse vers) Kan iemand my dalk net verduidelik hoe om by haar te laat uit te kom en dit te kan raak Want ek weet ek sal haar kan laat lag vir altyd en ewig Kan jy my leer om myself te wees en sal jy my aanvaar nes ek is Bm A G Want my oë doen die praatwerk want ek val oor my lippe Bm D G As jy maar net geweet het wat ek wou sê Bm D G Verewig en altyd sou ek spyt gewees het (sou ek spyt gewees het) en nie met jou gepraat nie Bm D G en ek sou myself nooit kon vergeef (sou myself nooit kon vergeef) Bm A G Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe Bm D G As jy maar net geweet het wat ek wou sê Bm D G As jy maar net geweet het wat ek wou sê Bm D G Dans dans jou arms om my gevou Bm D G dit voel veilig ek hou van jou (x3) Bm D G Verewig en altyd sou ek spyt gewees het en nie met jou gepraat nie Bm D G en ek sou myself nooit kon vergeef Bm D G Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe (sou ek spyt gewees het) Bm D G As jy maar net geweet het wat ek wou sê (sou myself nooit kon vergeef) Bm D G As jy maar net geweet het wat ek wou sê (sou myself nooit kon vergeef) Bm D G As ek maar net geweet het wat ek wou sê (sal jy my ooit kan vergeef) Bm D G As ons maar net geweet het wat ons wil hê